Trompie Omnibus 2

Topsy Smith

ISBN:

9780798163965

Epub ISBN:

9780798163972

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

November 2013

Price (incl. VAT):

R 150.00

Format:

Soft cover, 400pp


About this book:

Nóg drie stories uit die gewilde Trompie-reeks. In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse vir hulle bak. In Trompie die dromer word die Boksombende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. En in Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg hulle en beland in ’n groot penarie. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.

RELATED BOOKS

Trompie Omnibus 3

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 4

Bettie Naudé

Trompie Omnibus 4

Topsy Smith

There Should Have Been Five

Marilyn Honikman

Snitch

Edyth Bulbring

Charlie en die groot glashyser (2016)

Roald Dahl

Marius se merkwaardige medisyne (2016)

Roald Dahl

Matilda (2016)

Roald Dahl

Die Twakke

Roald Dahl

James en die reuseperske (2016)

Roald Dahl

Fantastiese Meneer Vos

Roald Dahl

Die GSR (Groot Sagmoedige Reus) 2016

Roald Dahl

Charlie en die sjokoladefabriek (2016)

Roald Dahl

Goodbye, Chocolate Charlie

Marga Jonker

Lotta se lewe 6: Vent of vriend?

Alice Pantermuller

Lotta se lewe 7: Die Lama-drama

Alice Pantermuller

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Sonja Kaiblinger

Trompie Omnibus 5

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 5

Bettie Naudé

Jenna en die leesperd

Marga Jonker

Brigadier and the Spirit Pony

Marga Jonker

The Adventures of Anna Atom

Elizabeth Wasserman

Skool is 'n riller

Marianna Brandt

Maanlig-meermin

Troula Goosen

Blits: Perlemoendiewe

Nadine Blom

Harry Griesel 2: Die spookplaag

Sonja Kaiblinger

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Sonja Kaiblinger

Saartjie Omnibus 6

Bettie Naudé

Trompie Omnibus 6

Topsy Smith

Eisteddfod-pret

Jonelle du Toit

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Nimmermeer

Jaco Jacobs

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo

Wondersmid

Jessica Townsend

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys

Trompie Omnibus 8

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 8

Bettie Naudé