Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Die klein prinsie | Children's Fiction

Antoine de Saint-Exupery

As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou!

Dié klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupéry wêreldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied

Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans, met al die skrywer se wonderlike illustrasies in volkleur.

Die pragtige vertaling uit Frans is deur niemand anders as die bekende skrywer André P Brink.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Die klein prinsie | Children's Fiction


Author: Antoine de Saint-Exupery
Category: Children's Fiction
ISBN: 9780624033356
Date Released: 03 April 2007
Price (incl. VAT): R 139.95
Format: Soft Cover

About this author

Antoine de Saint-Exupery


The Little Prince was first published in 1943. Antoine de Saint-Exupery was  a pilot who became world-famous for his book. It has been translated into more...