Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Plek van dolfyne | Young Adult Fiction

Maretha Maartens

Sanlam Prize for Youth Literature: gold (1990)

Moses, ’n 12-jarige swart seun, is gekies om saam met ’n toergroep witmense by die see te gaan vakansie hou sodat hy die bedorwe seuntjie van die predikantspaar kan oppas. Saam met Moses beleef die leser nie net sy vernederings en angs nie, maar ook die groei in menseverhoudinge. ’n Aangrypende jeugroman oor ’n ongewone vakansie by die see.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Plek van dolfyne | Young Adult Fiction


Author: Maretha Maartens
Category: Young Adult Fiction
ISBN: 9780624029793
Date Released: 03 January 2003
Price (incl. VAT): R 98.95
Format: Soft Cover

About this author

Maretha Maartens


Maretha Maartens was born in Bloemfontein on June 22, 1945. She grew up in Jacobsdal and Petrusburg. She studied at the Universities of the Free State and...