Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!

Bookmark with...

About this book

Geraamtes dra nie klere nie | Young Adult Fiction

Jan Vermeulen

Sanlam Prize for Youth Literature: gold (2000)
M.E.R. Prize for Youth Literature (2000)
Scheepers Prize for Youth Literature (2001)
ATKV Children's Book Award (2002)


Claudette Minnaar se pa, wat 'n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn. Die Minnaars se tuinier, John-John Mgwegwe, het twaalf jaar gelede verdwyn, en nou beweer Minnaar se oudkollegas dat hy teenoor hulle erken het dat hy John-John vermoor en in sy tuin begrawe het. Maar daar is ook iemand anders wat agter Mgwegwe se graf aan is: die man wat die dreigbrief geskryf het omdat hy wil weet waar "die ystervroutjies" begrawe is. Die brief beland in Claudette se hande, en deur 'n sameloop van omstandighede word sy, haar vriendin en 'n skoolmaat, Thobela, betrek by gebeure wat buite hulle beheer eskaleer tot 'n skokkende klimaks.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Geraamtes dra nie klere nie | Young Adult Fiction


Author: Jan Vermeulen
Category: Young Adult Fiction
ISBN: 9780624039273
Date Released: 09 October 2002
Price (incl. VAT): R 145.00
Format: Soft Cover

About this author

Jan Vermeulen


Jan Vermeulen is a minister at the Dagbreek Congregation in Despatch since 1992. Books currently in...