Sonja Loots
Biographical info
Sonja Loots het aan die Universiteite van Stellenbosch en Rhodes studeer (MA) en ook by tersiêre instellings doseer (Pretoria Technikon, Universiteit van Johannesburg).
Sy was joernalis by o.a. Die Burger en boekeredakteur by Rapport.
Haar skryfvaardighede het sy o.m. geslyp as draaiboekskrywer vir die gewilde sepie Sewende Laan.
Tans is sy dosent aan die Universiteit van Kaapstad.
Read more...